{"title":"Top Selling Books","description":"The top-selling printed books for HCM Publishers online store.","products":[{"product_id":"jasmyn-verdwyn","title":"Jasmyn Verdwyn","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eAmelia wou nog altyd baie graag ‘n sussie gehad het. Hierdie droom bewaarheid toe sy vir haar verjaarsdag ‘n baba katjie gekry het. Jasmyn, die katjie, het soos ‘n sussie geraak vir haar.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eGedurende ‘n stormagtige dag the Jasmyn net spoorloos verdwyn. Sal die familie die verlore katjie vind voordat dit te laat is?\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie boek is ‘n praktiese gids vir ouers om hul kinders te leer hoe om te reageer, wat om te doen en hoe om te bid in ontstellende en traumatiese situasies.\u003c\/p\u003e","brand":"HCM Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40413371695151,"sku":"","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0557\/6346\/8335\/products\/JasmynVerdwyn.jpg?v=1645480959"},{"product_id":"my-wandel-met-god","title":"My Wandel met God","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie hart van ‘n vrou, ‘n moeder, ‘n vriendin, ‘n getroue dienaar in diens van die Allerhoogste, op skrif gestel tot restorasie en herstel van elkeen wat deel is van hierdie skrywe en nog deel gaan word deur die boek te lees. Die digbundel wat volg is onlosmaaklik deel van hierdie boek en is die hartklop agter elke woord in die eerste deel van “My wandel met God”. Dit bind die boek tot ‘n unieke eenheid en is geskryf uit ‘n hart wat oorloop van die volheid van haar Skepper en Verlosser. Alles gesien deur die oë van Jesus.\u003c\/p\u003e","brand":"HCM Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40416681918511,"sku":"","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0557\/6346\/8335\/products\/MyWandelmetGod.jpg?v=1645481057"},{"product_id":"openbaring","title":"Die Boek oor Openbaring","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie boek van Openbaring is in die res van die Bybel geskryf. Dit is soos ‘n profetiese opsomming van baie profete wat die Here op ‘n baie meer praktiese wyse aan Johannes op die eiland van Patmos kom openbaar het. \u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e- Eugéne Marais\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOpenbaring is nog altyd beskou as die moeilikste boek in die Bybel en word deur sommige mense as fiksie beskou. Ons weet egter dat die gebeure wat in die boek Openbaring omskryf word ‘n harde realiteit is en wat in vervulling gaan kom. Ons moet onsself toerus met die kennis van die Bybel om ons deur hierdie tye te neem.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOpenbaring word vers vir vers verken. Dié wat volhard in geloof, sal die ewige loon en lewe ontvang.\u003c\/p\u003e","brand":"HCM Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40416720551983,"sku":"","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0557\/6346\/8335\/products\/Openbaring.jpg?v=1645481237"}],"url":"https:\/\/www.hcmpublishers.com\/collections\/top-selling-books.oembed","provider":"HCM Publishers","version":"1.0","type":"link"}